Wanneer jy weer ʼn verjaarsdag beplan, laat vaar die gewone en wees anders! Swem stroomop en verras jou spesiale mens met ʼn partytjie wat alle verwagtinge oortref.

Hetsy intieme piekniek of danspartytjie, aandete onder die sterre of skemerkelkies langs die water, pizza-aande of fliek – kuier en swem was nog nooit so maklik of so lekker nie!

Swemplek is dié nuutste platform waar jy ʼn swembad en kuierplek vir ʼn uur of langer in Eldoraigne, Wierdapark en Irene kan bespreek. Maar, hou hierdie spasie dop, want nog vele areas is reeds in ons visier.

Beplan jou besigheid of span ʼn jaareindfunksie?

Ons antwoord op jul versoek met lekker plekke wat

  • geskik is vir tot en met 30 mense,
  • kinders (onder toesig) verwelkom,
  • eet- en drinkgoed sowel as eie musiek toelaat,
  • veilige parkering vir tussen 2 en 12 voertuie bied.

Wees ʼn topklas-baas en laat nuwe idees vloei met vergaderings langs die swembad of wees die beste ouer wie die kinders na skool met ʼn uurtjie in die water bederf.

Maak gou! Plek is beperk, bespreek jou datum nou.

Benut MAANDAG MALLIGHEID en kry 50% afslag – elke Maandag. Normale tariewe: Vanaf R100 per uur en vanaf R1500 per dag vir byeenkomste (30 persone maksimum) met gratis WiFi by meeste plekke beskikbaar.

Om ‘n bespreking te maak, WHATSAPP 066 237 9557

Indien jou eie swembad sal skaterlag en skitter wanneer ander kom swem – kliek hier

Swemgroete!

Hendrik Ehlers





Comments

  • swemplekcoza
    Reply

    Laat gerus ‘n boodskap hier.

    #swemplek #kuierplek #partytjieplek #braaiplek #piekniekplek #maandagkantoor #doenietsanders #hoekomnie #watnervaring #nluilekkerlafenis

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.